My naam is Willem de Beer en ek is die stigter en hoof-afrigter van die Willebeer Atletiek Klub. Ek praat van die kinders wat by my oefen as Beertjies. Ek is altyd opgewonde om nuwe kinders by die Beertjies te verwelkom.